| Modulekode | KVG 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Rol en funksies van die kliniese verpleegspesialis in sy/haar spesialiseringsrigting. Kontemporêre tendense, vraagstukke en dilemmas in die kliniese verpleegpraktyk. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | KVG 250,KVG 260 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App